Barbra Streisand

Barbra Streisand
Barbra Streisand in 2018
Gebore
Barbara Joan Streisand

24 April 1942 (1942-04-24)
Brooklyn, New York, Verenigde State
NasionaliteitAmerikaans
Beroep
  • Sanger
  • aktrise
  • regisseur
  • vervaardiger
Jare aktief1960-
KindersJason Gould
Webwerfbarbrastreisand.com
Streisand in 1966.

Barbra Joan Streisand (gebore 24 April 1942) is 'n Amerikaanse sanger, regisseur, vervaardiger en aktrise van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Funny Girl (1968), The Way We Were (1973), Yentl (1983), en The Mirror Has Two Faces (1996).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search